012 940 3952 / 066 411 0909 inligting@hamakomps.co.za

By Olyfies Kleuterskool glo ons in die krag van leer deur speel. Ons sien speel as die brug tussen verbeelding en kennis, waar kinders die wonder van ontdekking ervaar terwyl hulle die wêreld om hulle verken. Ons streef daarna om ‘n omgewing te skep waar elke kind veilig voel om te leer, om te groei, en om te glo.

Vir enige navrae kontak ons gerus by  066 411 0909 of laerskool.ontvangs@hamakomps.co.za

BANKBESONDERHEDE:

Rekeningnaam: HaMakom Privaatskool

Rekeningnommer: 409 119 6212

Bank: ABSA – Brits Mall

Verwysing: Leerder se naam en van