Fooiestruktuur vir 2024.
- HaMaKom Privaatskool se fooie word jaarliks bereken. Neem kennis dat fooie betaalbaar is oor 11
maande. - Eerste betaling moet geskied voor of op die 3de Januarie van elke jaar.
- ‘n 5% Korting word toegestaan op die betaling van die volle jaar se skoolfonds voor of op 31
Januarie 2023. - Gebruik u kind/ers se naam en van as verwysing.
- Registrasiefooi (Jaarliks): R2 100
- Her-registrasiefooi (Jaarliks) R1 600.
- Geen kontant, slegs debiet-order aftrekkings / EFT Betalings
Registrasie Fooi
R2 100 per jaar vir 2024
- * Nie-verhaalbare eenjarige registrasiefooi + een maand onderrigfooi is betaalbaar tydens registrasie.
Her-registrasie Fooi
R1 600 per jaar vir 2024
- * Nie-verhaalbare eenjarige her-registrasiefooi is betaalbaar voor of op 2 Desember 2022.
Maandelikse Onderrig
Betaalbaar oor 'n periode van 11 maande.
- * Gr R – R2 359 per maand;
- *Gr 1-3 – R2 624 per maand;
- *Gr 4-6 – R2 889 per maand;
- *Gr 7-9 – R3 241 per maand;
- *Gr 10-12 – R3 539 per maand;
Addisionele Fooie
POA per kwartaal vir 2024
- * Buitemuurse Aktiwiteite buite akademiese verband is van toepassing op alle HaMaKom skoliere. Pryse is op aanvraag beskikbaar.
- Vir meer inligting kliek hier.
BANKBESONDERHEDE:
Rekeningnaam: Hamakom Privaatskool
Rekeningnommer: 409 119 6212
Bank: ABSA – Brits Mall
Verwysing: Leerder se naam en van