Volg asb. die volgende stappe om sodoende aansoek te doen om deel te word van die HaMaKom familie:
STAP 1
- Kontak ontvangs by 066 229 1694, gedurende skoolure, of stuur gerus ‘n e-pos na ontvangs@hamakomps.co.za vir ‘n brief van voorneme.
- Stuur voltooide brief van voorneme terug na ontvangs.
- ‘n Onderhoud word gereël vir ouers en voornemende leerders saam met die skoolhoof en betrokke fase hoof.
STAP 2
Bring die volgende saam na die onderhoud:
Bring die volgende saam na die onderhoud:
- Afskrif van Geboortesertifikaat;
- Afskrif van Ouers/Voogde se ID
dokument; - Afskrif
van Skoolgereedheidstoets
(graad 1); - Mees onlangse Skool rapport;
- Aanbevelingsbrief van
ouderling/geestelike leier van u
huidige kerk.
STAP 3
Fooie:
Fooie:
- Nie-verhaalbare eenjarige registrasiefooi + een maand onderrigfooi is betaalbaar tydens registrasie.
- Registrasiefooi beloop R2 100.
- Bankbesonderhede onderaan webblad.
Vir enige navrae kontak ons gerus by 066 229 1694 of inligting@hamakomps.co.za
BANKBESONDERHEDE:
Rekeningnaam: HaMakom Privaatskool
Rekeningnommer: 409 119 6212
Bank: ABSA – Brits Mall
Verwysing: Leerder se naam en van